ATKV: Kies jou gratis boek vir 2019

Lekker Afrikaanse boeke is deel van ons Afrikaanse kultuur en daarom gee die ATKV jaarliks vir sy lede ’n gratis boek. Die doel van hierdie voordeel is om lees te bevorder. Jy kan vanjaar uit drie kategorieë kies. Oefen jou keuse hier uit en stuur voor 15 Augustus 2019 terug.