ATKV-Mediaveertjies 2019: Finaliste bekend

Die ATKV-Mediaveertjies vereer die blinkste sterre in die mediabedryf vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë.
Die ATKV wil deur middel van hierdie toekennings erkenning gee aan die belangrike rol wat die media speel om in te lig, op te voed en te vermaak.
Die kategorieë waarin daar meegeding word is: LEES, LUISTER en KYK. Digitale bydraes vorm deel van al drie kategorieë. Die drie finaliste in elke kategorie in alfabetiese volgorde (volgens van), is soos volg:
LUISTER
Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n joernaalprogram
- Jacques Basson – Klipkouers Potgooi – Nr7Media
- Ettienne Ludick – Coenie de Villiers – RSG
- Sue Pyler – Middag op RSG: Ivor Swartz – RSG
Beste insetsel in ’n joernaalprogram
- Anna-Marie Jansen van Vuuren – Kanarie se musiek tref emosionele note – RSG
- Ilse Salzwedel – Skrywers en boeke: Pionierskool – RSG
- Johan van Lill – RSG Kuns: Handskrif Henk Serfontein – RSG
Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n nuus- of aktualiteitsprogram
- Jody Hendricks – Praat saam: Hannah Cornelius-uitspraak – RSG
- Phil Loots – Genoeg is genoeg: Boelies – RSG
- Heindrich Wyngaard – Kommentaar: Woordfees 2018 – RSG
Beste insetsel in ’n nuus- of aktualiteitsprogram
- Izak du Plessis – Monitor: Ramaphosa-termyn – RSG
- Veronica Fourie – Monitor: Jaartskool – RSG
- Hanri Wondergem – Monitor: Agterstraataborsies – RSG
Beste joernaalprogram
- Ilse Salzwedel – Skrywers en boeke – RSG
- Veronique van Heyningen – Middag op RSG – RSG
- Simon Witbooi – Doen dit net liggies – RSG
Beste nuus- of aktualiteitsprogram
- Jody Hendricks – Praat saam: Nageboorte-depressie – RSG
- Flip Loots – Genoeg is genoeg: Boelies – RSG
- Heindrich Wyngaard – Kommentaar: Woordfees 2018 – RSG
Beste dokumentêre program of programreeks
- Martelize Brink – Atlantis: Verlore, gevind – RSG
- Marlinée Fouché – Sestien dae van bemagtiging – RSG
- Esté Gross – Die waterdraers – RSG
Beste insetsel in ’n opvoedkundige program
- Marianne Breytenbach – Net medies: Outisme – Pretoria FM
- Bonné de Bod & Su-an Müller-Marais – Renoster Radar: Yster slyp horing – GROOTfm 90.5
- Hanri Wondergem – Monitor: Skenk jou lyk – RSG
Beste teks vir ’n radiodrama of -teater
- Martyn le Roux – Hittegolf – RSG
- Riana Scheepers – ’n Wonderwerk vir Kersfees – RSG
- Sophia van Taak – Springgety – RSG
Beste regisseur van ’n radiodrama of -teater
- Renske Jacobs – Kolskoot Visagie – RSG
- Gerrit Schoonhoven – Mike en Mavis – RSG
- Christelle Webb-Joubert – ’n Voorlopige begrafnis – RSG
Beste aanbieder by ’n gemeenskapsradiostasie
- Pieter Cloete – Vanaand met Pieter Cloete – GROOTfm 90.5
- Marilyn Jaars – Hamba Khaya – Radio NFM 98.1
- Benescke Janse van Rensburg – Brunch met Benescke – Radio Tygerberg 104FM
Beste aanbieder by ’n kampusradiostasie
- Charonika Nel – Rooiwynsondag – PUKfm 93.6
LEES
Beste in-diepte artikel
- Elsabé Brits – Borskanker: ’n Vrou se intieme verhaal – Netwerk24
- Liani Jansen van Rensburg – Volk en vaderland: oud-Kanaries onthou – Sarie & Sarie.com
- Jana van der Merwe – Ons lewe aan skerwe ná Stella-moorde – Huisgenoot
Beste ondersoekende joernalistiek
- Nellie Brand-Jonker – Die Jooste-konneksie: Wiese plaas is Lanzerac? – Die Burger, Beeld & Netwerk24
- Jacques Myburgh – Dwaalkoeëls en doodloopstrate – Taalgenoot
- Suzanne Venter – Hospitaal van gruwels – Rapport
Beste persoonlikheidsprofiel
- Hanlie Retief – Pieng! Die Glam Guru kan bloos ... – Rapport
- Sophia van Taak – Wanneer hengel jou aan sy hoek kry – Weg: Namibië-reisgids
- Pieter van Zyl – So swaar, my stryd met woorde – Huisgenoot
Beste kunste-resensie
- Valda Jansen – Kinnes vat Small se fakkel verder – Rapport
- Herman Lategan – Laaste woord oor Ingrid Jonker – Rapport
- Danie Marais – Die eggo van jou eie bodemlose verlange – Beeld, Die Burger, Netwerk24 & Volksblad
Beste leefstylstorie
- Willemien Brümmer – Alzheimer se siekte: ’n Liefdesverhaal – Die Burger & Netwerk24
- Marnus Hattingh – Die C63: fris, op ’n drafstap – Die Burger
- Hanlie Retief – Die treurspel in Macassar. My seun is reguit hemel toe – Rapport
Beste essay, rubriek of opiniestuk
- Antoinette Louw – Onse Bram, Molly en ek – Beeld & Netwerk24
- Dap Louw – Ek moes kies tussen my land en my kind – Beeld & Netwerk24
- Dana Snyman – Moedersdag op Ventersdorp – Rapport
Beste sportartikel
- Helene Booyens – Walliese ponies trap diep spore – Landbouweekblad
- Charné Kemp – Vinnige Streeptruie sit groot Bulle ore aan – Netwerk24
- Suzette Truter – SupaPiet glo in die groter prentjie – By: Die Burger
Beste gemeenskaps- of plaaslike koerant
- Bloemnuus – Redakteur: Lientjie Mentz
- Eikestadnuus – Redakteur: Danie Keet
- Hermanus Times – Redakteur: Daleen Fouché
Beste kampuskoerant
- Die Matie – Redakteur: Annerine Snyman
- Wapad – Redakteur: Colette Combrink
KYK
VERHALENDE GENRES
Beste draaiboek vir ’n dramareeks of enkeldrama
- Burger Meyer – Vossie vergas homself – kykNET
- Louis Pretorius – Fynskrif – kykNET
- Johan van Jaarsveld – Onder die Suiderkruis – SABC 2
Beste regisseur vir ’n dramareeks of enkeldrama
- Philip Nolte – Vossie vergas homself – kykNET
- Louis Pretorius – Fynskrif – kykNET
- Nico Scheepers – Die maan val bewusteloos – kykNET
Beste dramareeks of enkeldrama
- Michael Minnie – Vrekfontein – kykNET
- Louis Pretorius & Albert Snyman – Fynskrif – kykNET
- Johan van Jaarsveld – Onder die Suiderkruis – SABC 2
Beste akteur in ’n dramareeks of enkeldrama
- Tobie Cronjé – Vossie vergas homself – kykNET
- Charlton George – Fynskrif – kykNET
- Carel Nel – Slaaf – kykNET
Beste aktrise in ’n dramareeks of enkeldrama
- Cindy Swanepoel – Fluit-fluit – kykNET
- June van Merch – Vossie vergas homself – kykNET
- Tinarie van Wyk-Loots – Fynskrif – kykNET
AKTUELE GENRES
Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n joernaalprogram
- Therese Bam – Kwêla: Marlene le Roux – kykNET
- Nataniël & Erik le Roux – Edik van Nantes – kykNET
- Heindrich Wyngaard – Klop!: Cheslin Marsh – kykNET & Kie
Beste insetsel in ’n joernaalprogram
- Linda de Jager – Daar’s ’n plek met Coenie: Moederliefde – VIA
- JP Pienaar – Kwêla: Jan Blohm – kykNET
- Chris Thompson – Kwêla: Marlene le Roux – kykNET
Beste joernaalprogram
- Berdene & Janhendrik Burger – Edik van Nantes – kykNET
- Paul Venter – Kwêla – kykNET
- Stephanie Pekeur – Klop!: Belinda Davids – kykNET & Kie
Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n nuus- of aktualiteitsprogram
- Kabous Meiring – Prontuit – kykNET
- Waldimar Pelser – KN Verslag in gesprek – kykNET
- Heindrich Wyngaard – Klop!: Erfenisdag 2018 – kykNET & Kie
Beste insetsel in ’n aktualiteitsprogram
- Romantha Botha – KN Verslag: Lugbesoedeling – kykNET
- Julie Laurenz – 50/50: Hluhluwe iMfolozi Wildreservaat – SABC 2
- Ilze-Marie le Roux – KN Verslag: Agterstallige paaiemente op lenings – kykNET
Beste nuusinsetsel
- Lourensa Eckard – KN Verslag: Zimbabwe verkiesing – kykNET
- Mia Spies – eNuus: Vuil rivier – kykNET
- Nadine Theron – eNuus: Plastiekherwinning – kykNET
Beste nuus- of aktualiteitsprogram
- Kabous Meiring – Prontuit: Sosiale media en publieke debat – kykNET
- Euline Reid – Fokus: Betogings oor bendegeweld – SABC 2
Pieter Steyn – Prontuit: Zimbabwe grondhervorming – kykNET
Beste dokumentêre program of programreeks
- Diaan Lawrenson – Wakkerslaap: David Kramer – Via
- Mark Saunders – Huisgenoot ware lewensdramas: Ina Bonnette en die Modimolle-monster – VIA
- Dirk Smit – Ons Botha – kykNET
Beste vermaaklikheidsprogram
- Zandré Coetzer & Scharl van der Merwe – Die ware naarheid – kykNET
- Carien Loubser – Republiek van Zoid-Afrika – kykNET
- Jaco Loubser – Tussen ons – kykNET & Kie
Beste aanbieder van ’n vermaaklikheidsprogram
- Sinki Mlambo – My matriekafskeid – VIA
- Johan Stemmet – Noot vir noot – SABC 2
- Karen Zoid – Republiek van Zoid-Afrika – kykNET
Wenners sal tydens ’n glansgeleentheid op 10 Mei by Katy’s Palace Bar bekend gemaak word.