Lekker op die tong

Afrikaans in die gemeenskap

Anzil Kulsen, ATKV-taalorganiseerder in die Noord-Kaap, se mobiele biblioteek bring boeke aan 17 leeskringe op afgeleë plekke. Hier is Anzil by een van haar leeskringe