ATKV-nuus

TAAL Groeteboodskap aan Afrikaans 2016/05/11 Sondag, 8 Mei 2016 Liewe Moeder Afrikaans Ons het aan moedersknie geleer om ons eerste woorde te praat en ons het ons menswees en gewoontes met moedersmelk ingekry. Ons Afrikaanse kinders was soms... [lees meer]
Meertaligheid ATKV/UJ-meertaligheidsnaweek 2016: ontdek ons taalerfenis 2016/05/03 Vanjaar vier die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Departement Afrikaans en Departement Linguistiek weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid. Taalliefhebbers kan die naweek... [lees meer]
Vriende van Afrikaans Boeke vir hawelose kinders 2016/04/20 Bright Lights is 'n veilige hawe vir seuns in Somerset-Wes. Sommige van die seuns slaap daar terwyl ander van tyd tot tyd vir 'n dag en 'n maaltyd 'n draai maak. Party van die seuns gaan glad nie... [lees meer]
Vriende van Afrikaans Gesprekreeks 2016/04/20 Die VVA beplan 'n uitkomsgerigte gesprekreeks oor kwellende sake in die Suid-Afrikaanse samelewing. Ons gaan op 23 Junie begin met 16 genooide gaste wat met mekaar gaan praat oor "My rol in nasiebou... [lees meer]
TAAL Boeke is kragtige instrumente 2016/04/04 Irina Bokova, die direkteur-generaal van UNESCO (die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie), sê die volgende oor die waarde van boeke: “Ons doel is duidelik – om... [lees meer]
ATKV/KUIER-Gedigtekompetisie ATKV/KUIER-gedigtekompetisie 2016/04/04 Die ATKV se gedigtekompetisie word vanjaar vir die sewende keer aangebied. Hierdie kompetisies is baie gewild omdat daar ’n groot behoefte onder tieners is om uiting te gee aan hulle drome, emosies... [lees meer]
TAAL Leer ons kinders lees en skep 'n volhoubare toekoms vir Suid-Afrika 2016/03/02 “In hierdie inligtingseeu is geletterdheid onontbeerlik vir gesonde gemeenskappe in Suid-Afrika,” sê Karien Brits, bestuurder: taal by die ATKV. “Een van die maniere om lees te bevorder is om... [lees meer]
Redenaars Redenaars 2016 - Praat die toekoms in! 2016/01/29 Die ATKV bied met trots die nasionale Redenaarskompetisie vir laerskool- en hoërskoolleerders aan. Die doel van die redenaarskompetisie is om Afrikaans onder die jeug te bevorder dat dit leerders... [lees meer]
TAAL Abbasorgkinders lees lekker op Stellenbosch 2016/01/18 Op ‘n onlangse besoek aan die ATKV se Abbasorgsentrum op Stellenbosch het die taalafdeling se senior bestuurder, Evelyn Ferreira, hom vergewis van wat die drie-tot vierjarige kinders se leesvermoëns... [lees meer]
Vriende van Afrikaans VVA skop die nuwe jaar af 2016/01/18 VVA skop die nuwe jaar af met:Dit wil voorkom asof ons hier onder die suidersterre nóg 'n opwindende jaar in Afrika gaan beleef. Smeer jou in met sonbrandroom, spaar water, gebruik sonkrag en... [lees meer]
Vriende van Afrikaans Babalela vir Kersfees 2015/12/11 Hierdie veldtog het met die ter perse gaan R32 260 geïn. Dit beteken 268 kinders sal elk 'n boek, 'n Babalela-poppie en rugsak kry vir Kersfees. (Ba-balela beteken - lees vir hulle. Bala beteken... [lees meer]
ATKV-Skryfskool Herfsskool weer met trots in 2016 aangebied 2015/12/01 31 jaar nadat die eerste Herfsskryfskool op Potchefstroom aangebied is (in April 1985), maak die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit steeds so. Dosyne gevestigde skrywers het oor die jare... [lees meer]
TAAL Taaltoekennings aan leerders 2015/11/26 Die ATKV gee al vir ʼn geruime tyd toekennings vir prestasies in Afrikaans op skool. Dit is pragtige sertifikate wat in verskillende kategorieë toegeken word. Die administrasie van hierdie... [lees meer]
Vriende van Afrikaans Boeke vir Oudtshoorn en Prins Albert tydens die jaarlikse Prins Albert Leesfees 2015/11/24 Met 'n formidabele spanpoging deur LAPA, Pearson, die VVA, die US Taalsentrum en Biblionef is skole in Oudtshoorn en Prins Albert op 5, 6 en 7 November bederf met lesings deur die bekende skrywers... [lees meer]
TAAL Besoek van Nederlandse skrywer Arnon Grunberg 2015/11/24 Die Nederlandse skrywer, Arnon Grunberg, het onlangs die Afrikaans-in-Sowetoprojek besoek as deel van sy skrywersbesoek aan Suid-Afrika. Eureka Barnard, hoof van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir... [lees meer]
Vriende van Afrikaans 'n Koker vir Elias 2015/11/24 Elias Nel het op 6 November 'n Koker-toekenning vir bemagtiging ontvang van die Afrikaanse Taalraad. Amanda de Stadler het die volgende commendatio gelewer vir hierdie talentvolle kollega en vriend... [lees meer]
Olimpiade ATKV-Olimpiade uitslae 2015 (Juniors) 2015/11/12 Junior afdeling:  Graad  7 – 9 [lees meer]
ATKV-Spelathon ATKV-Spelathonfinaal: Huistaal 2015/10/26 Die nasionale finaal van die ATKV-Spelathon vir Afrikaans as Huistaal het op 24 Oktober by die Leeuwenhof Akademie in Bedfordview plaasgevind. Geluk aan die wenners: Gr. 9 Huistaal: 1ste: Miché Nel... [lees meer]
Leesprojek ATKV-Leesprojek uitslae 2015 2015/10/23 Klik op die volgende dokumente hieronder vir die Uitslae per Skool en Uitslae per Persentasie. [lees meer]
ATKV-Spelathon Spelathon is pret en bou wedersyds goeie verhoudinge 2015/10/22 “Daar word dikwels oor kinders (en volwassenes!) se spelvermoë gekla, maar deur die ATKV-Spelathon raak die moedertaal- en niemoedertaalsprekers van Afrikaans ernstig oor die spel van Afrikaanse... [lees meer]

Bladsye