ATKV-nuus

ONDERWYS ATKV-onderwys bring teater na al die laerskole in die Overberg 2016/04/04 Die ATKV se onderwysbeen is sedert 2014 besig met 'n  leierskapprojek in die Overbergarea.   Story Team, hul bekwame diensverskaffer het vroeg in Maart afgeskop by vier  laerskole in die... [lees meer]
ONDERWYS ATKV-Onderwyskonferensie ‘n inspirerende dinkskrum 2016/03/02 Die ATKV se eerste onderwyskonferensie, op 24 Februarie by die Fairway Hotel in Randburg, het konferensiegangers met hernude woema laat wegstap. Onderwysers, skoolhoofde, beheerliggame en verskeie... [lees meer]
ONDERWYS SA se opvoeding agter, maar daar is hoop 2016/03/02 Internasionale studies het al telkemale gewys Suid-Afrika se opvoeding is nie wat dit moet wees nie. Ons weet reeds ingrypende verandering is nodig, het besturende direkteur van Education Moving Up... [lees meer]
ONDERWYS Persverklaring, 2015-matriekuitslae 2016/01/18 ‘Die verwerwing van ʼn matrieksertifikaat is nie ʼn naelloop nie, maar ʼn marathon van 13 jaar.’ – Me. Angie Motshekga Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) wens alle leerders wat die 2015... [lees meer]
ONDERWYS Dissipline begin by die huis projek in Delft na ander gebiede uitgebrei 2016/01/18 Die Dissipline begin by die Huis projek is onlangs deur Quinton Adams, Opvoedkundige Sielkundige, in vier gebiede naamlik Delft, Eindhoven, Wesbank en Belhar Uitbreiding 3 aangebied. Hierdie gebiede... [lees meer]
ONDERWYS Onderwysbehoeftebepaling 2015/11/17 Die Onderwysbehoeftebepaling gedoen by die ATKV-Eiland Spa en omliggende areas op Dinsdag, 3 November 2015 VLNR: Dr. Annelie Oosthuizen (ATKV-projekorganiseerder: Onderwys), Ms. Gladys Mkhari (... [lees meer]
ONDERWYS Toekomstige leiers moet hoop verkondig 2015/10/19 Leiers moet hoop verkondig en terselfdertyd ook uitdagings op 'n wyse aanpak, dat dit ander kan oortuig daar is hoop.   "Hoop is die gemene deler wat ryk en arm tot aksie kan laat oorgaan," het... [lees meer]
ONDERWYS Wêreldonderwysersdag 2015 2015/10/19 Wêreldonderwysersdag word sedert 1994 jaarliks op 5 Oktober in meer as 100 lande gevier om onderwysers te vereer vir hul bydrae tot onderwys en die opvoeding van leerders. Dit is ‘n feit dat die... [lees meer]
ONDERWYS Is die toetse nou aan of af? 2015/10/14 Voortdurende toetsing is nie die oplossing vir Suid-Afrikaanse onderwysprobleme nie, skryf Michael le Cordeur (Netwerk 24, 17 September 2015). Le Cordeur het geskryf, “om voortdurend die varkie te... [lees meer]
ONDERWYS Lentemense ondersteun met ontwikkeling 2015/10/14 Leiers moet hoop verkondig en terselfdertyd ook uitdagings op so ’n wyse aanpak, dat dit ander kan oortuig dat daar hoop is. “Hoop is die gemene deler wat ryk en arm tot aksie kan laat oorgaan”, het... [lees meer]
ONDERWYS Die wêreld vereer onderwysers – want onderwysers verander die wêreld 2015/10/05 Na ongeveer vyf-en-sewentig Inspirational Teacher Tour-sessies en ontelbare ander praatjies by konferensies en seminare oor die hele land sedert die vrystelling van my boek A Teacher Changed My Life... [lees meer]
ONDERWYS Universiteitsgereedheid is méér as net goeie matriekuitslae 2015/09/17 UNIVERSITEITSTUDENTE BESKIK NIE OOR AL DIE ESSENSIËLE KENNIS EN VAARDIGHEDE OM HUL STUDIES SUKSESVOL TE VOLTOOI NIE Universiteitsgereedheid is méér as net goeie matriekuitslae Wanneer universiteite... [lees meer]
ONDERWYS DIE ATKV SE ONDERWYSAFDELING BIED LEERDERMOTIVERING- EN LEERSTRATEGIEË WERKSWINKELS IN POLOKWANE AAN 2015/09/10 As deel van die ATKV se onderwysafdeling se 1000-skolestrategie word werkswinkels by skole in verskeie provinsies regoor Suid-Afrika aangebied. Ter vervulling van hierdie strategie bied die ATKV se... [lees meer]
ONDERWYS ATKV-Sterskooltoekenning: 22 September 2015/09/08 Op 22 September om 10:00 oorhandig die ATKV ’n Sterskooltoekenning aan Alphendale Secondary School in Oos-Londen. Die gasspreker vir die geleentheid is Mej Suid-Afrika 2015, Liesl Laurie.Die ATKV... [lees meer]
ONDERWYS Wêreldonderwysersdag - 17 Oktober 2015/09/07     [lees meer]
ONDERWYS ATKV verskuif grense in die onderwys opleiding 2015/07/01 Die onderwysafdeling van die ATKV wil ʼn verskil maak in plaaslike gemeenskappe, en het dit weer onlangs bewys met ʼn week van opleidingsessies vir ouers, motivering vir onderwysers en... [lees meer]
ONDERWYS Die reg om te leer 2015/04/01 Gedurende my studiejare aan die Universiteit van die Wes-Kaap (1980’s) het ‘n boek van die beroemde opvoedkundige skrywer, Pam Christie, my perspektief en wêreldbeskouing oor onderwys en die lewe... [lees meer]
ONDERWYS ATKV motiveer laerskool leerders in die Gansbaai en Stanford area 2015/03/25 Op Dinsdag, 17 Maart tot Donderdag,19 Maart het die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) se onderwysafdeling, onder leiding van hul projekorganiseerder, me, Melvina Mason Hearne, afgeskop... [lees meer]
ONDERWYS Leierskapprgram in skole 2015/03/18 Die Onderwysafdeling van die ATKV is tans saam met Story Team besig met ‘n leierskapprogram in skole. Op die foto's hieronder is die besoek aan Gansbaai Primêre Skool. Die tema is "Opvoedkundige... [lees meer]
ONDERWYS Stemprosedure 2015/03/16 Hoe werk die kiesprosedure? ʼn Verkiesingsbeampte moet deur die provinsiale hoof of ʼn afgevaardigde van die departement benoem word. Die verkiesingsbeampte moet kennisgewings van die... [lees meer]

Bladsye