ATKV-nuus

Muziqanto Muziq en Muziqanto 2016 Oudisies Uitslae 2016/05/23 Klik hieronder vir die volledige uitslae van die Tweede Ronde [lees meer]
Muziq Muziq en Muziqanto 2016 Oudisies Uitslae 2016/05/23 Klik hieronder vir die volledige uitslae van die Tweede Ronde [lees meer]
Mediaveertjies GESOGTE ATKV-MEDIAVEERTJIES VIR PRESTEERDERS 2016/05/17 Verskeie presteerders in die Afrikaanse mediawêreld is op 13 Mei by Vodacom World in Midrand met ’n Mediaveertjie deur die ATKV bekroon. Gaste is op luisterryke wyse vermaak deur Schalk Bezuidenhout... [lees meer]
Muziqanto Pryswennerskonserte 2016 2016/05/09 Noluvuyiso Mpofu (sopraan) (wenner: ATKV-Muziqanto 2016) & Junnan Sun (klarinet) (wenner: ATKV-Muziq 2016) te siene tydens Richard Cock se Last Night of the Proms  op 14 Mei (17:00) & 15 Mei... [lees meer]
Muziq Pryswennerskonserte 2016 2016/05/09 Noluvuyiso Mpofu (sopraan) (wenner: ATKV-Muziqanto 2016) & Junnan Sun (klarinet) (wenner: ATKV-Muziq 2016) te siene tydens Richard Cock se Last Night of the Proms  op 14 Mei (17:00) & 15 Mei... [lees meer]
Tienertoneel 16 toneelstukke in 2016 by die ATKV-Tienertoneelfinaal in Potchefstroom! 2016/05/03 Die ATKV-Tienertoneelkompetisie sal vanjaar vir die 52ste keer aangebied word.  Elf streeksfeeste word aangebied in Augustus by teaters in Roodepoort, Pretoria, Sasolburg, Ermelo, Potchefstroom,... [lees meer]
Tienertoneel Toneelslypskool 2016/03/04 Kom leef jou liefde vir teater uit! Die ATKV bied op 27 en 28 Mei 2016 ’n toneelslypskool aan vir aspirantakteurs en -aktrises (hoërskoolleerders), asook aspirantregisseurs (onderwysers/studente/... [lees meer]
Rieldans ATKV-Rieldansfinaal 2015 2015/12/07 Op Saterdag, 5 Desember het die tiende ATKV-Rieldansfinaal by die Liqui-fruit Amfiteater in die Paarl plaasgevind. Geluk aan die volgende wenners: Me Rieldanspersoonlikheid seniors vir 2015: Susanna... [lees meer]
Muziq Schalk Visser 2015/12/01 Mnr Schalk Visser, wie jare 'n besondere groot bydrae tot klassiekemusiek in SA gelewer het, hetsy as een van die topbestuur by die eertydse TRUK, hetsy as internasionale klassiekemusiekpromotor, is... [lees meer]
Muziqanto Schalk Visser 2015/12/01 Mnr Schalk Visser, wie jare 'n besondere groot bydrae tot klassiekemusiek in SA gelewer het, hetsy as een van die topbestuur by die eertydse TRUK, hetsy as internasionale klassiekemusiekpromotor, is... [lees meer]
Muziq Tobias Kotzé 2015/11/30 Voormalige ATKV-Muziq-deelnemer, Tobias Kotzé is pas aangestel as hooftjellis van die La Scalla–teater in Milaan, Italië. [lees meer]
Muziqanto Tobias Kotzé 2015/11/30 Voormalige ATKV-Muziq-deelnemer, Tobias Kotzé is pas aangestel as hooftjellis van die La Scalla–teater in Milaan, Italië. [lees meer]
Jeugleiersimposium ATKV-Jeugleiersimposiums word weer aangebied 2015/11/24 Die Jeugleiersimposiums word weer aangebied vanaf 30 November tot 3 Desember vir laerskole by Drakensville en vanaf 7 tot 10 Desember vir hoërskole by Buffelspoort en Goudini Spa. Graad 11- en graad... [lees meer]
Tienertoneel Sien die wenner en naaswenner van ATKV-Tienertoneel 2015 by die KKNK! 2015/11/24 Hoër Meisieskool Bloemhof se vyf: ’n dokumentêr (wenproduksie) en Randfontein High School se Die Einde (naaswenner) sal op 29 en 30 Maart tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees by die... [lees meer]
KUNSTE Nuwe drama uit pen van Adam Small op RSG Kunstefees 2015/10/19 RSG se bekroonde op die lug kunstefees begin vanjaar met ‘n Gershwin-konsert en die debuut van die Hertzogpryswenner Adam Small se splinternuwe drama, Maria, Moeder van God. Anders as vorige jare... [lees meer]
Animato ATKV-Animato 2015 2015/10/12 Beste KinderkoorKimberley Kinderkoor, Noord-Kaap Estelle Vorster Beste JeugkoorSuid-Afrikaanse Jeugkoor, Wes-Kaap Phil Robinson Beste FAK Voorgeskrewe werk gelewer onder KinderkoreKimberley... [lees meer]
Tienertoneel ATKV-Tienertoneel uitslae 2015 2015/10/12 Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch is die nasionale wenner van die 51ste ATKV-Tienertoneelkompetisie met vyf: ’n dokumentêr!  Dié toneelgroep ontvang R30 000 en die ATKV-... [lees meer]
Tienertoneel Kampustoneel 2015/10/02 Kampustoneel, aangebied deur  Clover Aardklop Nasionale Kunstefees, in samewerking met die ATKV. Kampustoneel bied in 2015 aan jong afgestudeerde en spelers-in-opleiding ’n geleentheid om op ’n... [lees meer]
Muziqanto KAAPSE SOPRAAN WEN ATKV KLASSIEKESANGKOMPETISIE 2015/09/22 Tydens ’n glansgeleentheid  by die Hugo Lambrechts Musieksentrum op Saterdagaand, 19 September is die jong sopraan, Noluvuyiso Mpofu (24) aangewys as die algehele wenner van die nasionale... [lees meer]
Tienertoneel Die beoordelaars tydens die ATKV-Tienertoneelfinaal is …: 2015/09/18 Klik hieronder vir die beoordelaars. [lees meer]

Bladsye