ATKV-nuus

AbbAsorg AbbAsorg: Personeelontwikkeling 2016/04/25 Die AbbAsorg-personeel het van  11 – 15 Januarie 2016 ’n kursus by ATKV-Goudini Spa bygewoon met die oog op personeelontwikkeling.Dit was ’n week vol persoonlike verryking, motivering, inspirasie en... [lees meer]
GEMEENSKAP ATKV-TAK SUURBRAAK SE VREUGDEFEES 2016/04/18 Hierdie geleentheid word reeds die afgelope drie jaar deur die Suurbraak-tak van die ATKV gereël om die inwoners en besoekers bekend te stel aan die talente en pragtige omgewing van Suurbraak, ’n... [lees meer]
Handevat ATKV-Handevat: Waar protes én dade handevat 2016/03/02 Deur Izak de Vries Hoërskool Monumentpark vestig ’n traumahanteringsprogram by Kraaifontein AME Primêre Skool en wen ATKV-Handevat! Vrydag 19 Februarie 2016 was ’n groot dag vir die ATKV, want die... [lees meer]
GEMEENSKAP Te fiets van Vaaldriehoek tot in Kaapstad om armes te help 2016/03/01 Drie ywerige fietsryers gaan ʼn tog van 1 895 kilometer na Kaapstad aflê om die lot van 70 arm gesinne in die Leeuhof-nedersetting naby Vereeniging te verander. Volgens Braam Smith, die organiseerder... [lees meer]
GEMEENSKAP ATKV-takjaarvergaderings 2016/01/18 Die ATKV-takjaarvergaderings (TJV) is tans in volle swang.  Oor Januarie en Februarie ’16 gaan daar meer as 320 TJV gehou word.  Hierdie TJV is baie belangrik vir takke en die ATKV aangesien dit die... [lees meer]
GEMEENSKAP ATKV-Kosmosrand tak 2016/01/18 Die ATKV-Kosmosrand tak het Woensdag 6 Januarie 2016 ‘n besluit geneem om ‘n waterprojek te loots waardeur hulle water sou insamel om gemeenskappe te ondersteun waar daar ‘n ernstige water nood die... [lees meer]
GEMEENSKAP VERSLAG OOR DIE INKLUSIEWE ROL VAN AFRIKAANS, ASOOK ERFENIS, IN NASIEBOU EN VERSOENING IN DIE ATKV 2015/11/19 INLEIDING Die direksie het versoek dat die ATKV bestuur na vore kom met 'n strategiese onderbou vir inklusiewe Afrikaans. Daarmee saam is die versoek ook dat die onlangse debat oor monumente binne... [lees meer]
GEMEENSKAP VKO-Personeel word bederf 2015/11/11 ATKV-AbbAsorg en die ATKV-tak in Wellington bederf saam-saam die VKO-personeel in die  landbougemeenskappe Op 7 November 2015 is 30 VKO-personeellede uit die boerderygemeenskappe in die Wellington-... [lees meer]
GEMEENSKAP Randall Wicomb se biografie 2015/11/04 Randall Wicomb se biografie, Kleur, is op 14 Oktober tydens ʼn luisterryke geleentheid by Oude Libertas bekendgestel. ʼn Hoogtepunt van die aand was die oorhandiging van ʼn ATKV-oorkonde aan die... [lees meer]
GEMEENSKAP Francois Ferreira 2015/10/26 François Ferreira is bekend vir sy kontemporêre en pittige benadering tot ons land se ryk en diverse koskultuur en dra so by tot die waardering van Suid-Afrikaanse cuisine met byna envangeliese... [lees meer]
GEMEENSKAP Evert Snyman se stem het stil geword 2015/09/26 Evert Snyman is gister oorlede. In 2009 het die ATKV hom vereer vir sy volgehoue bevordering van Afrikaans, wat op daardie stadium reeds 33 jaar geduur het. Snyman was ’n vriend van die ATKV. In ’n... [lees meer]
GEMEENSKAP Ons het begin saamdroom 2015/09/10 —Die ATKV se jongste tak in Atlantis gestig Annie Petersen is ’n voorslag, ’n raakvatter. Sy bedryf ’n instansie met die naam Reach out and touch wat kuns gebruik om mense, veral vroue, deur middel... [lees meer]
GEMEENSKAP Diskoers: Donderdag, 27 Augustus 2015/08/26 LEIERSKAP In Suid-Afrika, met talle ekonomiese, politieke en sosio-maatskaplike vraagstukke, is bepaalde leierskap nodig om die talle uitdagings suksesvol aan te pak en die geleenthede ten beste te... [lees meer]
GEMEENSKAP ATKV/Die Burger Vlymskerp Vasvra 2015/08/26 Die ATKV/Die Burger Vlymskerp Vasvra het die naweek plaasgevind. Hier is die wenners - Grey PE - met hul trofee.  Die Prysgeld vir die wenners en wenskool was altesaam R38 000. [lees meer]
GEMEENSKAP ATKV-tak Maranatha 2015/08/11 Lenie Nell, ontvanger van Afrikoon-toekenning vir haar onbaatsugtige bydrae tot die bevordering van die ATKV se hooffokusse deur verskeie takprojekte, in haar 18 jaar as voorsitter van ATKV-tak... [lees meer]
GEMEENSKAP VROUEDAG OOK GELEENTHEID VIR INTERKULTURELE SKAKELING 2015/08/10 ATKV CENTURION SE GESPREKSFORUMVOORSITTER GENOOI AS GASSPREKER IN LAUDIUM. Dr. Anke Brand, voorsitter van ATKV Centurion se Gespreksforum, is genooi om op Vrouedag as gasspreker in Laudium, die... [lees meer]
GEMEENSKAP Die Durbanville-tak van die ATKV reik weer uit na Vissershok Primêr met die aanbied van kunsklasse vir leerders 2015/08/04 Die Durbanville-tak van die ATKV het weer eens uitgereik na Vissershok Primêr toe die tak, in samewerking met die welbekende kunstenares, Emelia Cillie-Gilson, kunsklasse aangebied het vir... [lees meer]
GEMEENSKAP ATKV-tak CENTURION SE TAAL- EN KULTUURAKTIWITEITE NOU OOK AAN MATIES SE EERSTEJAARS BEKEND...!!! 2015/07/02 Die Fakulteit Natuurwetenskappe van die Universiteit Stellenbosch het goedkeuring gevra dat die lesing: "Die risiko's t.o.v. die gebruik van steroïedes deur skoliere en studente" ‘nlesing wat deur ... [lees meer]
AbbAsorg Vlerke vir AbbAsorg-kinders 2015/07/01 Die AbbAsorg-projek wil aan meer kinders vlerke gee en geld word tans ingesamel deur kaartjies te verkoop vir die motorkompetisie van Beeld-Kinderfonds. AbbAsorg ontvang 50% van alle kaartjieverkope... [lees meer]
GEMEENSKAP Die ABSA Kirkwood Wildsfees het vanaf 26-28 Junie plaasgevind 2015/06/29 ATKV-jeugtak Lemoentakkie en ATKV-tak Kirkwood het kragte saamgespan en tydens die fees 'n sitrus-stalletjie gehad, waar lemoene verkoop is. Die wins sal gebruik word om boeke vir behoeftige skole... [lees meer]

Bladsye