ATKV-nuus

Muziq Muziq en Muziqanto 2016 Oudisies Uitslae 2016/05/23 Klik hieronder vir die volledige uitslae van die Tweede Ronde [lees meer]
Muziqanto Muziq en Muziqanto 2016 Oudisies Uitslae 2016/05/23 Klik hieronder vir die volledige uitslae van die Tweede Ronde [lees meer]
Mediaveertjies GESOGTE ATKV-MEDIAVEERTJIES VIR PRESTEERDERS 2016/05/17 Verskeie presteerders in die Afrikaanse mediawêreld is op 13 Mei by Vodacom World in Midrand met ’n Mediaveertjie deur die ATKV bekroon. Gaste is op luisterryke wyse vermaak deur Schalk Bezuidenhout... [lees meer]
TAAL Groeteboodskap aan Afrikaans 2016/05/11 Sondag, 8 Mei 2016 Liewe Moeder Afrikaans Ons het aan moedersknie geleer om ons eerste woorde te praat en ons het ons menswees en gewoontes met moedersmelk ingekry. Ons Afrikaanse kinders was soms... [lees meer]
Muziq Pryswennerskonserte 2016 2016/05/09 Noluvuyiso Mpofu (sopraan) (wenner: ATKV-Muziqanto 2016) & Junnan Sun (klarinet) (wenner: ATKV-Muziq 2016) te siene tydens Richard Cock se Last Night of the Proms  op 14 Mei (17:00) & 15 Mei... [lees meer]
Muziqanto Pryswennerskonserte 2016 2016/05/09 Noluvuyiso Mpofu (sopraan) (wenner: ATKV-Muziqanto 2016) & Junnan Sun (klarinet) (wenner: ATKV-Muziq 2016) te siene tydens Richard Cock se Last Night of the Proms  op 14 Mei (17:00) & 15 Mei... [lees meer]
Tienertoneel 16 toneelstukke in 2016 by die ATKV-Tienertoneelfinaal in Potchefstroom! 2016/05/03 Die ATKV-Tienertoneelkompetisie sal vanjaar vir die 52ste keer aangebied word.  Elf streeksfeeste word aangebied in Augustus by teaters in Roodepoort, Pretoria, Sasolburg, Ermelo, Potchefstroom,... [lees meer]
Meertaligheid ATKV/UJ-meertaligheidsnaweek 2016: ontdek ons taalerfenis 2016/05/03 Vanjaar vier die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Departement Afrikaans en Departement Linguistiek weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid. Taalliefhebbers kan die naweek... [lees meer]
AbbAsorg AbbAsorg: Personeelontwikkeling 2016/04/25 Die AbbAsorg-personeel het van  11 – 15 Januarie 2016 ’n kursus by ATKV-Goudini Spa bygewoon met die oog op personeelontwikkeling.Dit was ’n week vol persoonlike verryking, motivering, inspirasie en... [lees meer]
Vriende van Afrikaans Gesprekreeks 2016/04/20 Die VVA beplan 'n uitkomsgerigte gesprekreeks oor kwellende sake in die Suid-Afrikaanse samelewing. Ons gaan op 23 Junie begin met 16 genooide gaste wat met mekaar gaan praat oor "My rol in nasiebou... [lees meer]
Vriende van Afrikaans Boeke vir hawelose kinders 2016/04/20 Bright Lights is 'n veilige hawe vir seuns in Somerset-Wes. Sommige van die seuns slaap daar terwyl ander van tyd tot tyd vir 'n dag en 'n maaltyd 'n draai maak. Party van die seuns gaan glad nie... [lees meer]
GEMEENSKAP ATKV-TAK SUURBRAAK SE VREUGDEFEES 2016/04/18 Hierdie geleentheid word reeds die afgelope drie jaar deur die Suurbraak-tak van die ATKV gereël om die inwoners en besoekers bekend te stel aan die talente en pragtige omgewing van Suurbraak, ’n... [lees meer]
Lidmaatskap Het jy geweet? 2016/04/04 Het jy geweet? Jou ATKV-lidkaart bevat nie net lede informasie nie, maar word ook gebruik om die lojaliteitsprogram,Tjiengelieng, te administreer. Die hooflid van elke gesin wat aan die ATKV behoort... [lees meer]
Lidmaatskap Die ATKV woeker al vir 85 jaar kreatief 2016/04/04 Die ATKV woeker al vir 85 jaar kreatief, doelgerig en prakties met die Afrikaanse taal en kultuur.  Ons is innoverend en dinamies, ons is oopkop en jonk van gees, en u ledegeld gee ook vlerke die... [lees meer]
ONDERWYS ATKV-onderwys bring teater na al die laerskole in die Overberg 2016/04/04 Die ATKV se onderwysbeen is sedert 2014 besig met 'n  leierskapprojek in die Overbergarea.   Story Team, hul bekwame diensverskaffer het vroeg in Maart afgeskop by vier  laerskole in die... [lees meer]
TAAL Boeke is kragtige instrumente 2016/04/04 Irina Bokova, die direkteur-generaal van UNESCO (die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie), sê die volgende oor die waarde van boeke: “Ons doel is duidelik – om... [lees meer]
ATKV/KUIER-Gedigtekompetisie ATKV/KUIER-gedigtekompetisie 2016/04/04 Die ATKV se gedigtekompetisie word vanjaar vir die sewende keer aangebied. Hierdie kompetisies is baie gewild omdat daar ’n groot behoefte onder tieners is om uiting te gee aan hulle drome, emosies... [lees meer]
Tienertoneel Toneelslypskool 2016/03/04 Kom leef jou liefde vir teater uit! Die ATKV bied op 27 en 28 Mei 2016 ’n toneelslypskool aan vir aspirantakteurs en -aktrises (hoërskoolleerders), asook aspirantregisseurs (onderwysers/studente/... [lees meer]
KORPORATIEF Boekbekendstelling: Cass Abrahams 2016/03/04 [lees meer]
ONDERWYS SA se opvoeding agter, maar daar is hoop 2016/03/02 Internasionale studies het al telkemale gewys Suid-Afrika se opvoeding is nie wat dit moet wees nie. Ons weet reeds ingrypende verandering is nodig, het besturende direkteur van Education Moving Up... [lees meer]

Bladsye