Oor Kunste

ATKV se visie:

Die ATKV bedryf die Afrikaanse taal en kultuur op ’n kreatiewe en inklusiewe wyse

Kultuurprojekte se visie:

Die skep en ondersteun van platforms om aan die kunste, kultuur- en erfenisaktiwiteite, blootstelling te gee.