Lidmaatskap

Oorsig

Hoekom 'n ATKV-lid word?

Jou ledegeld stel ons in staat om die Afrikaanse taal en kultuur te bevorder deur middel van genoemde projekte. Lidmaatskap is van krag tot 'n lid skriftelik kanselleer.

 

Voordele

  • Wees rustig in die wete dat ons namens jou Afrikaans bevorder
  • Verkry Tjiengelieng-lojaliteitspunte vir diens aan Afrikaans
  • Deel in ons bedingingsmag vir goedkoper dienste in Afrikaans
  • Kom in aanmerking vir voorkeurbesprekings by ons oorde
  • Geniet die ledeafslag vir produkte, vakansies en boeke
  • 'n Lid kwalifiseer na 6 maande vir oord-voordele tensy ledegeld vir 'n jaar vooruit betaal word.

Lees verder

Bestel jou boeke per foon by tel. (012) 401 0700
of per e-pos na bestellings@lapa.co.za

ABSA-korttermynversekering, vir gemoedsrus.
Skakel 0860 112 013 of e-pos atkv@absa.co.za vir kwotasies

Korttermynversekering
Klik hier vir 'n vinnige kwotasie of kontak 0861 111 835 vir enige navrae.

Koop nou jou voorafbetaalde elektrisiteit
aanlyn vanuit die gerief van jou huis of
kantoor - 24/7
www.koopkrag24.co.za

 

Skoolhulpfonds (R1500 per gesin), studielenings (R15000 per jaar) en studiebeurse wissel tussen R15000 en R30 000 per jaar).

Die Studiebeurs, Skoolhulpfonds en Studielenings dokumente sal in Junie maand beskikbaar wees.

 

Fooie

Vanaf 1 Maart 2016 is ledegeld as volg:

Maandeliks - R76.50
Kwartaalliks - R229.50
Halfjaarliks - R459
Jaarliks - R918

Bankbesonderhede waarin ledegeld betaal kan word.

Bank: Absa
Rekeningnaam: ATKV-lede
Rekeningnommer: 017-016-6779
Takkode: 632005

Verwysing: Lidnommer of hooflid se Identiteitsnommer

 

Word 'n lid

Lidmaatskap aansoekvorm (aanlyn)
Lidmaatskap aansoekvorm (drukbaar)

 

Adresverandering

Adresverandering